Demi-Leigh Nel-Peters is in 2017 in Las Vegas as Mej. Heelal gekroon. 

Zozibini Tunzi (26) se pa moet uit sy nate bars van trots, want die dogtertjie wat hy op ses vir die eerste keer na ’n skoonheidskompetisie toe geneem het, is pas in die stad Atlanta, Georgia, in Amerika aangewys as die mooiste vrou in die heelal. Mej. Puerto Rico, Madison Anderson, is as die naaswenner aangewys. 

Hier is haar kroningsoomblik:

Het sy nie mooi gelyk nie?

View this post on Instagram

Dear brown skinned girl, your dreams are valid.

A post shared by Miss South Africa (@official_misssa) on