KYK: Oud-Mej. SA Tamaryn Green span uit in Mauritius

akkreditasie
Tamaryn Green het onlangs vir die eerste keer in Mauritius gaan vakansie hou. Foto's: Instagram/@tamaryngreen
Tamaryn Green het onlangs vir die eerste keer in Mauritius gaan vakansie hou. Foto's: Instagram/@tamaryngreen

“Dit was nog altyd op my wenslys om vakansie te hou in Mauritius,” vertel Tamaryn aan Huisgenoot. 

Die boorling van die Paarl in die Wes-Kaap het in Desember verlede jaar haar graad in mediese studie aan die Universiteit van Kaapstad behaal en is nou amptelik ’n dokter. 

Sy het voorheen aan Huisgenoot vertel dat sy vroeër die jaar na Johannesburg sou verhuis om haar eerste jaar internskap te doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees