book-icon Uitgawe 13 Junie 2019

KYK: Pascal se opwindende lewe ná Binnelanders

akkreditasie
Die aktrise Pascal Pienaar. Foto: Verskaf
Die aktrise Pascal Pienaar. Foto: Verskaf

Ná ’n maand in Suid-Amerika het die aktrise die afgelope twee maande in Italië deurgebring. 

Dis haar sewende besoek aan dié land.

“Ek is versot op die plek, die kultuur, die taal en die geskiedenis. Ek bly by die Comomeer, naby die Switserse grens,” vertel sy in ’n WhatsApp-boodskap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees