KYK: Prinses Charlotte lyk op ’n druppel na Diana

akkreditasie
Foto: Matt Holyoak, Instagram/loveprincessdiana
Foto: Matt Holyoak, Instagram/loveprincessdiana

Dit kom nadat die Kensingtonpaleis amptelike foto's, wat deur Matt Holyoak geneem is, op hul Twitterblad geplaas het van klein prins Louis se doopdag. 

Aanhangers het ingezoem op Charlotte en agtergekom haar ogies lyk nes prinses Diana s'n toe sy ’n kind was. 

Die Instagramblad loveprincessdiana het Woensdag ’n foto gedeel van dié twee langs mekaar en kan ’n mens nie die ooreenkoms sien nie?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees