Die 23-jarige het onlangs die hoofrol in ’n nuwe ­rolprentweergawe van die klassieke Charles Dickens-verhaal ­Oliver Twist losgeslaan.

Maar dit is nie die jong Brit se eerste ervaring in die vermaakbedryf nie. 

Rafferty, wat ook al modelwerk gedoen het, het onlangs die musiekwêreld saam met die rockgroep Outer Stellar Overdrive betree.

View this post on Instagram

Feeeelin’ lucky ??

A post shared by Raff Law (@rafflaw) on

Dit lyk nie asof Jude Rafferty enigsins afgeraai het om ’n Hollywood-loopbaan na te streef nie.

View this post on Instagram

We need a beach ??

A post shared by Raff Law (@rafflaw) on

Trouens, die bekende akteur lyk supertrots op sy seun.

Raf en sy pa
Foto's: Gallo Images/Getty Images en Instagram
BRONNE: VARIETY.COM, DAILYMAIL.CO.UK, USMAGAZINE.COM, EXPRESS.CO.UK, PEOPLE.COM, EONLINE.COM, ELLE.COM