Aggie (Mimi Mahlasela) en Vince (Jacques Blignaut) se troue was omtrent een vir die boeke! 

ÃvÊ3äÙÏÇ¢à
Aggie en Vince se troualbum. Foto's: 7de Laan
ÃvÊ3äÙÏÇ¢à
Aggie en Vince se troualbum.
ÃvÊ3äÙÏÇ¢à
Aggie en Vince se troualbum.
ÃvÊ3äÙÏÇ¢à
Aggie en Vince se troualbum.
ÃvÊ3äÙÏÇ¢à
Aggie en Vince se troualbum.
ÃvÊ3äÙÏÇ¢à
Aggie en Vince se troualbum.
trou
Aggie en Vince se troualbum.
trou
Aggie en Vince se troualbum.
trou
Aggie en Vince se troualbum.
trou
Aggie en Vince se troualbum.
trou
Aggie en Vince se troualbum.

Aggie se twee trourokkke is ontwerp deur die bekende plaaslike modeontwerper Gert-Johan Coetzee. 

Die ontslape musikant Johnny Clegg se seun, Jesse Clegg, het by dié sepietroue opgetree. 

View this post on Instagram

The set of Vince and Aggie's wedding. @nobuhle1 @jacquesb

A post shared by 7de laan (@real7delaan) on

Daar was ook tradisionele dansers wat die gaste en 7de Laan-kykers omtrent vermaak het. 

En tot Diaan Lawrenson se geliefde karakter, Paula van der Lecq, wat in 2016 Hillside gegroet het, het haar terugkeer gemaak om Vince en Aggie se troue by te woon.

Vince het liefde in Aggie se arms gevind nadat hy ontdek het sy vrou, Bonita (Hildegardt Whites), het 'n affair met sy broer Xander (Theodore Jantjies). Hy en Bonita het toe geskei.

"(Aggie en Vince) se liefde is een wat kleur, ras, kultuur, taal en tradisie oortref wat 7de Laan-aanhangers ook kon ervaar," lui 'n mediaverklaring van 7de Laan.

Nobuhle, wat Aggie vertolk, het op Instagram laat hoor dat sy nie genoeg van haar pragtige trourok kon kry nie. 

Die ontwerper Gert-Johan Coetzee, wat agter die skepping steek, beskryf haar tradisionele rok as "kleurvol en feestelik".

Die mense by 7de Laan was net so in hul noppies oor die twee mooi trourokke wat Gert ontwerp het. 

"Dankie Gert-Johan Coetzee vir die pragtige trourokke. Jou nederige aard, professionaliteit en perfeksionisme is 'n geskenk aan Suid-Afrika en die wêreld," skryf 7de Laan op hul amptelike Instagram-blad.