KYK: Tamaryn, Cindy en Clare hou vakansie in Italië

akkreditasie
Foto's: Instagram
Foto's: Instagram

Ons huidige Mej. Suid-Afrika, Tamaryn Green (24), wat eersdaags die kroon aan haar opvolger oorhandig, het onlangs ’n welverdiende blaaskans geneem en vir die eerste keer vakansie gaan hou in Italië. 

Tamaryn het in April vanjaar haar mediese studie aan die Universiteit van Kaapstad hervat nadat sy dit vir ’n jaar tydelik gestaak het om haar verpligtings as Mej. Suid-Afrika na te kom. 

“Ek wou Italië nog altyd besoek. Die geskiedenis en kultuur fassineer my, en dit het beslis nie teleurgestel nie. Ek hou van hoe die land voortgaan om sy kultuur te vier,” vertel Tamaryn aan Huisgenoot. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees