Foto: Gallo Images/Getty Images
Prinses Elizabeth saam met Lt. Philip Mountbatten (toe nog ’n prins van Denemarke en Griekeland) tydens hul verlowing in Augustus van 1947. Foto: Gallo Images/Getty Images


Foto: Gallo Images/Getty Images
Prinses Elizabeth saam met Philip op hul wittebrood in Hampshire in die suide van Engeland op 24 November, 1947. Foto: Gallo Images/Getty Images


Foto: Gallo Images/Getty Images
Elizabeth en die prins geniet ’n dans in Ottawa tydens hul Kanadese toer in 1951. Foto: Gallo Images/Getty Images


Foto: Gallo Images/Getty Images
Die koninklike egpaar tydens hul inhuldiging by Buckingham-paleis in 1953. Foto: Gallo Images/Getty Images


Foto: Gallo Images/Getty Images
Die koninklike paar en hul kinders – prins Andrew (middel), prinses Anne (links) en prins Charles (regs) – geniet ’n piekniek in 1960 op die grasperk by die Balmoral-kasteel in Skotland waar die gesin jaarliks vakansie hou. Koningin Victoria se man, prins Albert, het dit in 1846 gekoop. Foto: Gallo Images/Getty Images


Foto: Gallo Images/Getty Images
Koningin Elizabeth en prins Philip in 1972 in die omgewing van die Balmoral-kasteel waar hulle hul 25ste huweliksherdenking gaan vier het. Foto: Gallo Images/Getty Images


Foto: Gallo Images/Getty Images
Die koningin en prins Philip gesels tydens ’n koninklkike perdewedren by Windsor-kasteel in Mei, 1982. Foto: Gallo Images/Getty Images


Foto: Gallo Images/Getty Images
Presies 40 jaar ná hul troudag, in November 1987. Foto: Gallo Images/Getty Images


es/Getty Images in Junie, 2018.
Vir hul 50ste huweliksherdenking in 1997 het koningin Elizabeth en die hertog van Edinburgh 4000 ander egpare, wat ook in 1947 getrou het, genooi om die dag saam met hulle te vier. Foto: Gallo Images/Getty Images


Foto: Gallo Images/Getty Images
Die koningin en die hertog vier hul 70ste huweliksherdenking in 2007 by die Broadlands-huis in Hampshire waar hulle destyds vir hul wittebrood was. Foto: Gallo Images/Getty Images


Foto: Gallo Images/Getty Images
Koningin Elizabeth en prins Philip elk met ’n 3D-bril vir ’n vertoning by die Universiteit van Sheffield in Engeland. Foto: Gallo Images/Getty Images


Foto: Gallo Images/Getty Images
Koningin Elizabeth en prins Philip in ’n ligte oomblik in April, 2014 terwyl hulle pres. Michael D. Higgins van Ierland by Windsor-kasteel afsien. Foto: Gallo Images/Getty Images


Foto: Gallo Images/Getty Images
Een van die mees onlangse foto’s van Koningin Elizabeth (93) en prins Philip (98) by ’n polo-wedstryd in Junie, 2018. Foto: Gallo Images/Getty Images