Candice Swanepoel (29) verwag nog ’n seuntjie. 

Candice en haar man, Hermann Nicoli (35), het reeds ’n eenjarige seun, Anacã.

"My seuns," skryf sy by dié oulike video.

My boys ????????

A post shared by Candice Swanepoel (@angelcandices) on

Klein Anacã soen alte rustig sy mamma se babamagie.

Candice deel gereeld oulike foto's van haar en Anacã.

First kiss of 2018 ??

A post shared by Candice Swanepoel (@angelcandices) on

????Felicidade da mamãe

A post shared by Candice Swanepoel (@angelcandices) on

"Ma-wees pas haar soos ’n handskoen en Hermann is ’n raakvatter-pa," het haar ma, Eileen, onlangs in ’n onderhoud aan Huisgenoot gesê.

Candice en haar verloofde het nog nie op ’n troudatum besluit nie, maar haar pa, Willem, het verklap dat sy twee troues wil hê – een in Brasilië en een in Suid-Afrika.

2007- Before selfies existed. Happy Valentine's Day?? #velhostempos

A post shared by Candice Swanepoel (@angelcandices) on

Sy het haar swangerskap in Desember 2017 aangekondig.

????Christmas came early..????#2

A post shared by Candice Swanepoel (@angelcandices) on

Ons kan nie wag om die kleinding te ontmoet nie!