KYK: Voormalige Mej. SA en verloofde baljaar op eiland

akkreditasie
Foto: Instagram/@suzettevandermer
Foto: Instagram/@suzettevandermer

Suzette (49) en Mark (54), wat al sowat drie jaar verloof is, het ses dae lank in Zanzibar uitgespan. 

Die paartjie het die eilandlewe behoorlik geniet en ’n paar pretaktiwiteite aangepak.

“Ons het meestal net ontspan, maar ook gesnorkel en piekniek gehou. Ons het seekos op die strand gebraai en met 'n tradisionele seilboot die dolfyne gaan kyk,” vertel Suzette aan Huisgenoot. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees