Hy het in hierdie trui Dinsdag 'n driekuns in die wedstryd teen Kanada, tydens hul Wêreldbeker-kragmeting in Japan, behaal. Die manne in Groen en Goud het Kanada met 66-7 ore aangesit. 

Ongeveer ses jaar gelede het Huisgenoot met 'n bloedjong Cobus gesels. En hy was net seker oor een ding. Hy wou in sy oorlede pa, Jaco, se Bokspore volg.

Ons kan amper nie glo hoe vandag se driedubbele Springbok-driedrukker se ogies nog 'n paar jaar gelede geskitter het oor hierdie droom nie. Kyk net hier!

So het Cobus in 2013 oor sy Bok-drome met Huisgenoot gesels 

Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.