Lieb Bester se broer: 'Dit gaan baie beter met hom'

akkreditasie
Foto: Papi Morake.
Foto: Papi Morake.

Lieb (71), wat bekend is vir sy rolle in sepies soos Villa Rosa en Binnelanders, het covid-19 opgedoen en is onlangs vir ’n tweede keer in ’n hospitaal in Pretoria opgeneem met longontsteking.

“Hy reageer steeds baie goed op die suurstof. Saturasie is 94%,” vertel Lieb se broer André.

“Ons het selfs ’n video-oproep met hom gedoen. Sy gemoedstoestand is goed. Hy is mooi by sy volle positiewe. Hy is positief oor die behandeling by die hospitaal. Ons het baie om voor dankbaar te wees.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees