‘Maak my famous’ se Reggie B bring hulde aan sy ma ná sy sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Milda het op 14 September ’n operasie ondergaan om ’n knop op haar maag "reg te maak", vertel Reggie. Hoewel die operasie suksesvol was, was daar agterna komplikasies met haar bloeddruk, vertel die rapper – wie se regte naam Reagan Plaatjies is – aan Huisgenoot.

Milda is op 15 September, ’n dag ná haar operasie, oorlede. 

“Vandag het ek my grootste aanhanger verloor. Woorde kan nie beskryf hoe ek voel nie. Elke keer wanneer ek met ’n nuwe song besig was, was jy die een wat gesê het: ‘Hou op raas, my kop pyn.’ Of as ek te stil was in die huis het jy geweet iets is fout. Ek weet nie eens wat om te sê nie,” het Reggie (26) in ’n Facebook-plasing geskryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees