book-icon Uitgawe 9 April 2020

Naels uit: Taylor Swift en Kim Kardashian pak mekaar ná video uitlek

akkreditasie

Gedink dis net ernstige sake soos die COVID-19-virus wat die internet in hierdie dae laat gons? Dink weer . . .

Die dekade lange twis tussen Taylor Swift aan die een kant en Kim Kardashian West en Kanye West aan die ander het onlangs opnuut opgevlam – en met mening.

Die stof tussen die drie bekendes wil maar net nie gaan lê nie, want daar is net te veel op die spel – soos groot ego’s en ’n desperaatheid om altyd die laaste woordjie in te kry . . .

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees