Neels van Jaarsveld: ‘Ek en Natalie wás in ’n verhouding’

akkreditasie
Neels van Jaarsveld. Foto: Misha Jordaan
Neels van Jaarsveld. Foto: Misha Jordaan

“Ek en Natalie was in ’n verhouding. Ongelukkig het dit nie uitgewerk nie,” sê Neels aan Huisgenoot.

Natalie, wat tans in Miami in Amerika woon, was volgens Rapport glo twee jaar lank in ’n verhouding met die Fynskrif-akteur. Sy het onlangs in ’n onderhoud met die Sondagkoerant beweer Neels het haar in Februarie verlede jaar op ’n strand in Miami die ja-woord gevra.

Sy het Suid-Afrika toe verhuis, maar hul verhouding het verbrokkel. Volgens Natalie is die verlowing in Oktober 2020 verbreek en sy is in Januarie vanjaar terug Amerika toe – net ’n maand voor die kameras begin rol het vir sy reeks Op my eish!.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees