book-icon Uitgawe 18 Oktober 2018

NET IN HG: Minki en Clare oor ‘rugbymanne’ en glans

akkreditasie
ie twee vriendinne kan baie saam lag, maar ook net soveel oor dieper dinge gesels.
Foto: SJ Van Zyl
ie twee vriendinne kan baie saam lag, maar ook net soveel oor dieper dinge gesels. Foto: SJ Van Zyl

Hulle weet wat hulle wil hê en kry dit gewoonlik, verklap die vroue wat so voor die kamera smeul byna in een asem. Die een flits daardie glimlag wat haar al op 16 ’n gesogte model gemaak het, en wie se spontane en warm TV-persoonlikheid oraloor harte vermurwe.

Die ander een straal van die selfvertroue. Sy is die glansryke dogter van die magnaat Christo Wiese, ’n voormalige prokureur, en sy maak deesdae ook voor die TV-kameras opgang.

Boonop is Minki van der Westhuizen (34), voormalige aanbieder van die kykNET-reeks Boer Soek ’n Vrou, en Clare Wiese-Wentzel (35), aanbieder van Mooimaak met Clare Wiese-Wentzel op kykNET, al amper ’n dekade lank boesemvriendinne.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees