“Ek en Justin Bieber was in die ateljee toe ek hom vra: ‘Haai, man, is dit seer?’ Hy het nee gesê,” vertel die 22-jarige musiekmaker.

@adamdegross

A post shared by Posty (@postmalone) on

Maar al was Justin die aanvanklike inspirasie, het hy die eerste van sy ses gesigtatoes gekry “om my ma kwaad te maak”, het hy op ’n keer erken.

?? by @adamdegross

A post shared by Posty (@postmalone) on

Ons wonder wat Justin en die rapper se ma van die nuwe byvoeging dink – die woorde “Always” en “Tired” onder sy oë ...