Die sangeres het onlangs ’n gewaagde foto op Snapchat gedeel waarop sy in ’n onderklerestel van kant pronk en dalk meer wys as wat sy wou.

Foto: Snapchat

Sy lyk goed vir haar ouderdom, maar die deurskynende aard van haar broekie het vir die popikoon se aanhangers ’n taamlik grafiese blik op haar versorgingsgewoontes gegee.

Foto: Snapchat
Foto: Snapchat

Die foto is sedertdien van Madonna se Snapchat verwyder, waarskynlik tot die blydskap van aanlyn kommentators wat die Material Girl gesmeek het om “dit weg te sit”.