Die vervaardigers van The Crown, ’n drama oor koningin Elizabeth se lewe, het onlangs op ’n televisiekonferensie in Jerusalem gesê Claire Foy (33, Elizabeth) is minder betaal as Matt Smith (35, Philip).

Die internet was op hol. Foto: Twitter

Die internet was op hol. In ’n paar twiets is aangevoer Matt was ’n groter ster as Claire toe met verfilming begin is.

Die meeste mense is woedend.

Die meeste mense is woedend. Foto: Twitter

Een aanhanger het selfs getwiet Claire, wie se spel haar ’n Golden Globe in die sak gebring het, “dra” die hele reeks.

Bronne: Variety.com, TheSun.co.ukPeople.com