Sy en haar sexy rugbyspeler-kêrel, Sam Burton, het onlangs een jaar as ’n paartjie saam gevier.

"Een absolute betowerende jaar saam met jou," skryf sy in die sosiale media by 'n foto waarop sy hom liefies soen.

Kyk net die oulike kiekies wat hulle gereeld in die sosiale media deel.

You ?? #rivermissions #boat #boatlife #summer

A post shared by Roxy Louw (@roxylouw) on

Never a dull moment with @roxylouw ?? #capetown #southafrica #summer

A post shared by Sam Barton (@iamsambarton) on

Sam is na ’n kranige rugbyspeler. Hy het onlangs vir die Old Georgiansklub van Harare, Zimbabwe, vir die Dubai 7's uitgedraf. 

Hy het duidelik die skoot hoog deur. "Daar is baie visse in die see, maar sien jy dié vis? Dit is my vis! Moenie aan my vis raak nie!" skryf hy by ’n foto. 

A post shared by Sam Barton (@iamsambarton) on

Te oulik!