“Daar is net iets aan die son en helderblou lug wat dadelik my gemoed lig,” sê Zozi. 

zozibini tunzi,mej.heelal
Sy is mal daaroor om op somerdae op die strand uit te span. Foto: Verskaf
zozibini tunzi,mej.heelal
In Desember tydens die Mej. Heelal-kompetisie in Atlanta, Georgia, in Amerika. Foto: Instagram/@zozitunzi

Haar Nuwejaarsvoorneme om 2020 as die nuwe Mej. Heelal in te lui is sommer al op 9 Desember verlede jaar verwesenlik. 

Tog wil sy nie nou op haar louere rus nie. “In 2019 het ek geleer harde werk oorskry enige talent wat jy het. 

zozibini tunzi,mej.heelal
’n Stylvolle sonbril is ’n moet vir die somer, sê sy. Foto: Instagram/@zozitunzi
zozibini tunzi,mej.heelal
Selfietyd! Zozi is mal oor somerrokkies. Foto: Instagram/@zozitunzi

In 2020 wil ek op ’n globale vlak veg vir die maatskaplike kwessies waaroor ek so sterk voel.”

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.