Ná ’n onstuimige paar jaar het die werklikheidster en voormalige Playboy-meisie amptelik ’n egskeiding van die voormalige NFL-speler gevra.

Hulle was agt jaar lank getroud.

Volgens hofdokumente voer Kendra onversoenbare verskille aan as die rede vir die egskeiding.

Sy vra gesamentlike toesig oor haar seun, Hank jr. (8), en dogter, Alijah (3). “Dit kom beslis al ’n lang pad.

Hulle het dit vir ’n lang tyd probeer oplos, maar eindelik ’n muur getref,” sê ’n bron. “Hulle het sake baie lank probeer uitstryk om die kinders se onthalwe.

We had a great time at Monster Jam tonight. #monsterjam

A post shared by Kendra Wilkinson Baskett (@kendra_wilkinson_baskett) on

Hulle het alles probeer wat hulle kon.”

Bronne: DailyMail.co.ukSothesbyaustralia.comElle.comUSmagazine.comStandard.co.ukIndependent.co.ukEonline.com