Opwindende dinge wag op Minki in die nuwe jaar

akkreditasie
Minki
Minki

Opwindende dinge wag vir haar in die nuwejaar, vertel Minki aan Huisgenoot. 

“Ek sien uit na 'n jaar met baie hoogtepunte en om self te ontdek wat God vir my beplan het,” sê Minki. 

Bo-aan haar lysie is 'n sake-onderneming. Sy en twee vriendinne beoog om in Februarie met 'n nuwe onderneming op Stellenbosch te begin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees