Oud-Mej. SA verloof: ‘Die maklikste ja van my lewe’

akkreditasie
Adè van Heerden
Adè van Heerden

Só skryf die voormalige Mej. SA Adè van Heerden (29) by Instagram-foto’s waar sy die blye nuus deel: Sy en haar kêrel, Alex Forsyth-Thompson (32), is verloof!

“Ek het eers in die heel laaste oomblik besef wat aan die gebeur is,” vertel Adè aan Huisgenoot.

“Ek het soveel vrede in daardie oomlik gehad. Dit is iets waaroor ek al my hele lewe gebid het en waaroor ons as ’n paartjie gebid het. God se hand was so duidelik sigbaar,” voeg sy by.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees