book-icon Uitgawe 16 September 2021

Pieter Koen en sy Lotie pasgetroud – vir die 2de keer

akkreditasie
Pieter Koen trou weer met sy Lotie
Pieter Koen trou weer met sy Lotie

Vandag is hier g’n sprake van trousenuwees nie – die tweede keer is mos baie minder spannend as die eerste keer. Veral as jy weer met dieselfde vrou – jou lewensmaat van twee dekades – trou. “Lekker man, lekker!” sê die sanger en Kwêla-veldaanbieder Pieter Koen vrolik waar hy in sy swart troupak vir die kamera pronk.

“Twintig jaar gelde het ek dieselfde ding gedoen!” Dis sowat twee uur voor sy trouseremonie, maar die bruidegom is so ontspanne soos kan kom. “Ek is so kalm soos ’n psalm!” sê Pieter. 

En dis geen wonder nie. Hy ken immers die vrou wat onder in die paadjie vir hom gaan wag deur en deur, en ná twee dekades as man en vrou weet hy (47) en Lotie (45) wat die getroude lewe behels. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees