book-icon Uitgawe 17 Desember 2020

PRAGFOTO'S: 7de Laan se Carina Nel wys haar dogtertjie

akkreditasie
Carina en haar man, Deon Nagel, se eersteling, Carlemi, het op 8 Junie vanjaar haar opwagting gemaak. Die egpaar het gou by die pajamadril aangepas, vertel hulle. Foto: Luba Lesolle.
Carina en haar man, Deon Nagel, se eersteling, Carlemi, het op 8 Junie vanjaar haar opwagting gemaak. Die egpaar het gou by die pajamadril aangepas, vertel hulle. Foto: Luba Lesolle.

Die oomblik dat jy die voordeur met die Kerskrans daaraan agter jou toemaak, tref die groot Kersboom teen die sitkamer se muur dadelik jou oog. Aan die groen takke hang groot, kleurvolle balle, figuurtjies en ander versierings, terwyl rooi, groen en blou Kersliggies daarom skitter.

Kyk jy van naderby, sien jy ekstra besonderhede raak. Op een groen bal is ’n toneel uit Brugge in België. ’n Rooi bal uit Wene in Oostenryk het ’n mallemeule, katedraal en ’n Kersvader-gesig daarop.

En die blou Kersbal uit Nederland is met ’n skuit, tulpe en ’n windmeul versier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees