book-icon Uitgawe 2 September 2021

So lewe George Clooney, Amal en hul tweeling in Italië

akkreditasie
george clooney
george clooney

Watwou die spreekwoordelike huwelikskriewels ná sewe jaar!

Te oordeel na dié nuwe foto’s van die Clooneys is die lewe en die liefde vir hierdie twee steeds net so salig as toe hulle getroud is.

George en Amal Clooney het onlangs op die vooraand van hul sewende huweliksherdenking saam met hul vierjarige tweeling, Ella en Alexander, na hul Italiaanse villa vertrek, en dit lyk of die gesin steeds in die gloed van geluk baai.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees