book-icon Uitgawe 23 September 2021

PRAGFOTO'S: ‘My heelal’ – Therese Bam wys baba Jack

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Therese, haar argitekman, Christian Bam, en hul seun, Jack. Foto: Chenél Kruger
Therese, haar argitekman, Christian Bam, en hul seun, Jack. Foto: Chenél Kruger

Jy sou vandag ’n tjoepstil huis verwag het. ’n Klein mensie het immers net twee weke tevore hier sy opwagting gemaak en woon nou in dié huis met sy prentjiemooi uitsig op Houtbaai se hawe. En vir baba om te slaap, moet daar mos stilte wees?

Maar nee, hier woon nóg twee klein lyfies, en hulle neem hul werk as waghonde wat baba en sy gesin beskerm ernstig op. Die yorkies Lizzie en Pepe blaf verwoed selfs nog voor jy ’n voet by die deur insit.

Die geblaf pla baba Jack allermins. Hy lê snoesig teen sy ma se skouer en slaap toe die aktrise en Kwêla-aanbieder Therese Bam verskyn. Blond en beeldskoon, soos altyd, al hou die outjie háár snags soos enige baba uit die slaap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees