Pragfoto’s: Prinses Charlene en haar gesin herenig in SA

akkreditasie
Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto: Gallo Images/Getty Images

En ter viering hiervan het Charlize (43) pragtige gesinsfoto’s op haar Instagram-rekening geplaas.

“Ek is baie bly om my gesin weer by my te hê,” skryf sy by die kiekies. En dan vestig sy die aandag op haar sesjarige dogter, Gabriella, se anderster nuwe haarstyl, skynbaar geknip om soos haar ma s’n te lyk.  

“Gabriella het besluit om self haar hare te knip! Jammer, my Bella, ek het my bes probeer om dit reg te maak.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees