Aisha het die pragtigste foto's op Instagram gedeel. Van prettige balonne en dekor tot kolwyntjies en ’n hasiekoek.  

Foto: Instagram
Foto: Instagram
Foto: Instagram
Foto: Instagram
Foto: Instagram
Foto: Instagram
Foto: Instagram
Foto: Instagram
Foto: Instagram
Foto: Instagram
Foto: Instagram

Die Proteas-kaptein, Faf du Plessis se vrou, Imari, het ook die geleentheid bygewoon en die oulikste foto gedeel. "Hierdie klein mensie is reeds die pragtigste mamma," skryf Imari.

This teeny human is the most beautiful mama already. Aish you look like a mama-queen! ??

A post shared by Imari Du Plessis (@imagesbyimari) on

"So ’n pragtige ooievaarstee vir hierdie pragtige mamma," skryf die model Taryn Morris. 

Die paartjie het in Januarie bekendgemaak hulle verwag hul eersteling. 

And then there was three ... ?????????? #BakedTheBaby

A post shared by Aisha Baker (@bakedonline) on

Die paartjie het in Mei 2016 afgehaak, net agt maande nadat Wayne van Port Elizabeth af Kaapstad toe verhuis het om by die Cape Cobras span aan te sluit. Hy en Aisha woon tans in die Moederstad.

To love and be loved ? #GiftsFromGod #itsnevereasybutitsworthit #loveliveshere

A post shared by Aisha Baker (@bakedonline) on

Aisha deel gereeld die oulikste foto's van haar babamagie. Sy is tans 32 weke swanger. 

Bumpin’ it up ???? #Babymoon #23weekspregnant

A post shared by Aisha Baker (@bakedonline) on

??♥????????#bakedindubai

A post shared by Aisha Baker (@bakedonline) on

Bumping about in this @scotch.sa look ... in love with these denims! ???????

A post shared by Aisha Baker (@bakedonline) on

A post shared by Aisha Baker (@bakedonline) on

A post shared by Aisha Baker (@bakedonline) on

A post shared by Aisha Baker (@bakedonline) on

Sunny Days and Baby bumps. ???????? #mama #summer #2k18

A post shared by Wayne Parnell (@parnygram) on

Met so ’n stylvolle ma en pa gaan die kleinding natuurlik net so stylvol wees!