Prinses Diana se oulike Saterdagaand-ritueel vir haar seuns

akkreditasie
Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto: Gallo Images/Getty Images

En soos selfs Meghan, die hertogin van Sussex, nou maar alte goed weet, word verwag ’n koninklike moet altyd deur ’n ring getrek kan word. 

Dit is presies hoekom wyle prinses Diana haar seuns gelukkige, normale kinderjare probeer gee het ondanks die bykomende druk om hulle as deel van die Britse monargie groot te maak. 

Volgens prinses Diana se voormalige huiskneg, Paul Burrell, het sy en haar seuns ’n prettige Saterdagaandritueel gehad, berig die Mirror.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees