book-icon Uitgawe 4 Februarie 2021

Prinses Margaret se kleinseun laat die koppe draai

akkreditasie
Arthur, wat aan die Universiteit van
Edinburgh studeer, bespeel ook die doedelsak. Foto: Instagram
Arthur, wat aan die Universiteit van Edinburgh studeer, bespeel ook die doedelsak. Foto: Instagram

As 'n jong seun het hy familiegeleenthede ongemerk aan die sy van sy ouers bygewoon – ’n seuntjie tussen die koninklikes, en dikwels geklee in ’n bedeesde snyerspak.

Toe hy dertien was, moes die jong Arthur Chatto hofknapie speel vir koningin Elizabeth, en by twee amptelike geleenthede in 2012 moes hy keer dat haar lang mantel op die grond sleep. Toe al het die skoongesigseun die harte laat vermurwe.

Maar nou trek hy toenemend die aandag – en dié keer het die kleinseun van wyle prinses Margaret, koningin Elizabeth se jonger suster, die wêreld op hol met sy skitterwit glimlag en atletiese lyf. En dis geen wonder nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees