Aisha het die nuus op Instagram bekend gemaak toe sy ’n oulike kiekie van haar en Wayne gedeel het, waarop hy oor haar swanger magie vryf. By die foto skryf sy: "En toe was daar drie. #20wekeswanger."

And then there was three ... #20weekspregnant ??????????

A post shared by Aisha Baker (@bakedonline) on

Die paartjie het in Mei 2016 afgehaak, net agt maande nadat hy van Port Elizabeth af Kaapstad toe verhuis het om by die Cape Cobras span aan te sluit. Hy en Aisha woon tans in die Moederstad.

Wayne en Aisha is een van ons gunsteling-paartjies om op Instagram te volg en hulle is boonop stylvol verby!

S A V A G E___ V I B E S. ????????#slay #vibes #savage #pinkpolo

A post shared by Wayne Parnell (@parnygram) on

Mejor Amiga. ???????? #hbd #winterswag #tourlife #london #kleintjie

A post shared by Wayne Parnell (@parnygram) on

Family over everything ???????? #TheBakerParnells

A post shared by Aisha Baker (@bakedonline) on

Hulle is ook alte lief om te koer in die sosiale media.

I was made to love you ??

A post shared by Aisha Baker (@bakedonline) on

Veels geluk julle twee!