book-icon Uitgawe 15 Oktober 2020

Reandi Grey van ‘7de Laan’-faam vind balans ná sy ineenstort

akkreditasie
­Reandi Grey is opgewonde oor haar jongste avontuur in die M-Net-telenovelle Legacy. Foto: Lubabalo Lesolle
­Reandi Grey is opgewonde oor haar jongste avontuur in die M-Net-telenovelle Legacy. Foto: Lubabalo Lesolle

Oor en oor het dieselfde veeleisende roetine haar bly aftakel. Maar stilhou wou sy nie, erken die aktrise Reandi Grey – nie nadat sy so lank en hard vir haar drome baklei het nie.

Toe gebeur dit: Haar liggaam dwing haar tot stilstand.

“Ek was moeg en duiselig toe ek by die werk aankom,” onthou Reandi (31) oor ’n dag op die stel van die sepie 7de Laan in Augustus vanjaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees