SA gebore Mej. Ierland maak oop ná kroning en rasseherrie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pamela Uba, Mej. Ierland 2021, is eintlik van Suid-Afrika! Foto: Verskaf
Pamela Uba, Mej. Ierland 2021, is eintlik van Suid-Afrika! Foto: Verskaf

Pamela het Woensdagaand vanuit Ierland met Huisgenoot oor haar oorwinning gesels – en dit boonop ná ’n 24 uur lange skof as mediese wetenskaplike by ’n hospitaal. 

“Dit is so lekker om die Suid-Afrikaanse aksent te hoor! Ek dink mos Suid-Afrikaners se aksente is regtig baie mooi,” laat Pamela hoor toe ons haar bel.

Pamela het op 5 September geskiedenis gemaak toe sy die eerste swart vrou geword het wat as Mej. Ierland gekroon is sedert dié skoonheidskompetisie in 1947 ontstaan het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees