book-icon Uitgawe 31 Januarie 2019

Sanger Juan se eks verpletter ná mislukte verlowing

akkreditasie
Die model Jaenette Jacobs vertel van haar hartseer en vernedering nadat haar verhouding met die Afrikaanse country­ster Juan Boucher skipbreuk gely het. Foto: Jan-Jan Hess
Die model Jaenette Jacobs vertel van haar hartseer en vernedering nadat haar verhouding met die Afrikaanse country­ster Juan Boucher skipbreuk gely het. Foto: Jan-Jan Hess

Sy onthou die dag toe haar droom bewaarheid is nog soos gister.

Teen sonsondergang op ’n dek by ’n wildplaas, met ’n prentjiemooi uitsig op die Bosveld, het haar kêrel, die Afrikaanse countryrocksanger Juan Boucher, op een knie gesak en haar gevra om met hom te trou.

Die herinnering aan daardie onvergeetlike aand in April 2017, toe kerse ewe romanties in die vorm van ’n hart om hulle gerangskik was, laat Jaenette Jacobs (31) se oë ’n oomblik lank weer blink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees