book-icon Uitgawe 22 November 2018

Sexy Armand Aucamp vertel van sy dieet en kookboek

akkreditasie
Sy gunsteling resep is Franse braaibrood saam met eiervrug, mascarpone en speserye. “Dis hemels.” Foto: Donna Lewis.
Sy gunsteling resep is Franse braaibrood saam met eiervrug, mascarpone en speserye. “Dis hemels.” Foto: Donna Lewis.

Die hartebreker en akteur het ’n paar jaar gelede ’n leefstylverandering ondergaan en laekoolhidraatdieet, wat banting- of ketovriendelik is, begin volg.

“Ek het gesien hoe my eie lewe hierdeur verander het; hoe my energievlakke, vel en liggaam verbeter en gesond geword het,” vertel hy. “Ek is ongelooflik passievol hieroor en wou dit met mense deel. Ek is ook dol oor eet, en hoekom nie ook van die lekkerste (en maklikste) resepte wat ek ken, deel nie?”

Dus het hy nou die resepte wat hy oor die jare beproef het in sy eie kookboek, Armand Kook Kaal, saamgevat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees