Sexy Elandré se jaar eindig op ’n hoë noot

akkreditasie
Elandré. Foto: verskaf.
Elandré. Foto: verskaf.

Die bedryf se jongste sangsensasie, Elandré Schwartz, met die diep stem en mooi glimlag, vertel van sy besige jaar nadat hy sy eerste album, Kleindorp-dromer, uitgereik het.

Sy Kersfeesplanne vanjaar is eenvoudig: Hy gaan ’n rustige Kersfees saam met sy familie en vriende in Kaapstad deurbring – juis omdat die jaar so bedrywig was.

“Kersbome, lelike truie en die Bekoor-album op 'n kringloop,” vertel hy oor die komende Kersfees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees