Skindertonge klap! Verwag Meghan ’n tweeling?

akkreditasie
Die hertogin van Sussex, Meghan. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Die hertogin van Sussex, Meghan. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Een toeskouer, wat saam met haar vierjarige dogter daar was om die paartjie te sien, het aan People vertel die hertogin het verklap hoe ver in haar swangerskap sy is.

“Ons het haar gevra hoe dit met die swangerskap gaan en sy het gesê sy is ses maande swanger en teen haar maag getik,” het die vrou gesê.

Meghan het aan ander in die skare gesê sy skenk laat in April die lewe, berig Town and County.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees