Smallville-aktrise glo sekskultusleier

akkreditasie

Sy word daarvan aangekla dat sy vroue, sommige minderjarig, vir die veelvlakkige bemarkingsorganisasie Nxivm (NEX-ium uitgespreek) gewerf het.

Oudlede van Nxivm, wat voorgehou is as ’n selfhelpgroep wat “bestuursuksesprogramme” adverteer, noem dit ’n kultus.

Hulle beweer vrouelede is ri­tualisties gebrandmerk en gedwing om aan ­seksuele verhoudings ­met mense met hoër range in die program deel te neem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees