Sy het vertel hoe ’n gewese kêrel haar verkrag, gemartel en geestelik mishandel het.

Haar getuienis was deel van ’n veldtog om die handves van regte van oorlewendes van seksuele aanranding in al 50 Amerikaanse state as wet te aanvaar.

Die tydskrif Time berig Evan Rachel het verduidelik die mishandeling, wat ’n dekade gelede gebeur het, “het stadig begin, maar toegeneem.

Evan en Jamie by die LACMA 2013 Kuns-en-Film Gala aand. Foto: Gallo Images/Getty Images
Jamie Bell by sy nuwe vrou, die aktrise Kate Mara. Foto: Gallo Images/ Getty Images

"(Dit) het dreigemente teen my lewe en breinspoeling ingesluit. Ek het wakker geword toe die man wat beweer hy het my lief, my verkrag terwyl hy gedink het ek is bewusteloos.”

Sy het ’n vierjarige seun by die Billy Elliot-akteur Jamie Bell (31).

Bronne: Dailymail.co.uk, People.com, Time.com