book-icon Uitgawe 2 Julie 2020

Supermodel en Elon Musk betrek by Johnny Depp en Amber Heard se regstryd

akkreditasie

Die ekse het in 2016 ’n egskeidingskikking bereik, maar Johnny het Amber in 2019 vir laster gedagvaar nadat die aktrise hom van huishoudelike geweld beskuldig het.

Die jongste skokonthulling is gemaak deur Josh Drew, ’n voormalige buurman van die egpaar en eksman van Amber se hegte vriendin Raquel “Rocky” Pennington.

Volgens Josh het die 34-jarige aktrise nie net teenoor Raquel erken sy het ’n affair met die 27-jarige model gehad terwyl sy met Johnny (57) getroud was nie; die twee het ook groepseks saam met een van Amber se ander liefdesbelangstellings, Elon (48), gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees