Maandag, 'n week later, het hy 'n inspirerende boodskap op sy Facebook-blad gedeel, een wat hy hoop ander wat in traumatiese situasies verkeer het, mag help.

Hy het vroeër vandag ook bekend gemaak dat hy uit dankbaarheid saam met die sangeres Monique Steyn gaan optree ten bate van 'n 10-jarige meisie, Karlien, wat mediese hulp nodig het.

Só het Tobi verlede Maandagaand gelyk nadat hy suksesvol daarin geslaag het om kapers af te weer.

Kry hier hulp vir trauma