book-icon Uitgawe 29 Oktober 2020

Vaselinetjie-skrywer: My berugte pa en my oorlog met gewig

akkreditasie

Sy het ’n slag daarmee om in haar karakters se vel in te klim, maar dié keer het Anoeschka von Meck die hoofkarakter in haar nuwe boek as’t ware kop toe gevat.

“Ek is nou ’n botterkoppie met kokketielkuif,” kondig die skrywer van die topverkoper boeke Vaselinetjie en Annerkant die longdrop aan.

Haar eens lang, blonde hare met ’n reguit kuif wat oor haar voorkop gehang het, is nou geel gebleik en so kort geknip dat sy aan die karakter Kuifie in die Belgiese kunstenaar Hergé se strokiesverhale herinner.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees