Voormalige Mej. SA verwag haar eersteling

akkreditasie
Marilyn Mahoney (voorheen Ramos) verwag haar eersteling. Foto's: Instagram
Marilyn Mahoney (voorheen Ramos) verwag haar eersteling. Foto's: Instagram

Die voormalige Mej. Suid-Afrika Marilyn Mahoney (voorheen Ramos) verwag haar eersteling. 

Marilyn en haar man, Louwrens, het die goeie nuus in Desember aangekondig en vroeër dié week verklap dat hulle ’n seuntjie verwag. 

“Ek is regtig ongelooflik geseënd met ’n maklike en gesonde swangerskap sover, die eerste drie maande was ’n breeze, ek was nie siek nie, ek het geen simptome gehad nie. Ons is nou by die halfpadmerk en ek is nog gesond, ek is nog so bevoorreg om te kan oefen. Behalwe vir die magie wat nou begin groei, is ek en baba nog gesond,” vertel Marilyn, wat in 2012 die Mej. SA-kroon verower het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees