“Dit was ’n prettige dag,” vertel die 33-jarige aktrise.

Life ruiners ??

A post shared by Anna Kendrick (@annakendrick47) on

“Ek bedoel, al wat ek ooit in (soen)tonele dink, is: Wie het kougom? Wie het ’n peperment? En ek dink Blake is waarskynlik dieselfde, want ek het nog nooit ervaar dat ’n ou na ’n peperment of kougom soek nie.

Oh by the way

A post shared by Anna Kendrick (@annakendrick47) on

“Dus was ons die pepermentagtigste, varsste tweemense wat mekaar in die geskiedenis van Amerika gesoen het.”