Zola Budd se nuwe SA tuiste ná 12 jaar in Amerika

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Zola is bekend daarvoor dat sy kaalvoet gehardloop het. Foto: Gallo Images/Getty Images.
Zola is bekend daarvoor dat sy kaalvoet gehardloop het. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Ons bekendste kaalvoetster kom eindelik huis toe.

Eers Suid-Afrika en toe die wêreld het haar destyds leer ken as die jong atleet wat sonder skoene stof in haar mededingers se oë kon skop.

In die jare daarna het Zola Budd die wêreld vol gereis – sy het Suid-Afrika en Groot Brittanje by die Olimpiese Spele verteenwoordig – en haar eindelik gevestig in Amerika waar sy die afgelope dekade gewoon het. Maar die verlange na haar land en sy mense was nie iets wat ooit kon wyk nie, en nou is sy sak en pak terug op eie bodem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees