Video’s en foto’s van ’n vreemde dier met menslike gelaatstrekke het in die sosiale media begin opslae maak nadat dit inwoners van ’n klein dorpie vreesbevange gelaat het.