Dramatiese beeldmateriaal uit die ooste van China wys hoe die vragmotor met 200 sementsakke links en regs swenk en eindelik ’n ander voertuig tref. Sowat 10 motors is beskadig en vyf mense is beseer in die ongeluk.