Die video is geneem by ’n woud in die noorde van Rusland. Die bokkie is daarna terug die bosse in. Diereliefhebbers het ná die voorval die bokkie opgespoor en saam met sy sibbe na ’n dierereddingsentrum geneem.